ALLEMAN
DIES WAT DIT AANSKOU, AANSKOU MEER AS WAT HULLE SAL BESEF.
VAN ALLEMAN, AAN WIEOOKAL DIT MAG RAAK.
DIE SKOONHEID VAN CHAOS.
Ek maak nie kuns vir die massas nie. geraas
Ek maak geraas vir die rotte.
Julle sien 'n Instagram page. Ek sien 'n slagveld. Ek werk moeisame aan die perfekte prompt vir julle. Even gegaan vir I.T. en tik klasse. My rekenaar ge-defrag sodat ek die beste prompts kan indien vir die beste musiek wat julle nog gehoor het.
> SYSTEM_NOTE: Mense is nie mal oor my nie. Hulle is verslaaf aan die waarheid.
/// DIE NUWE TESTAMENT
TOLLA
Van Der
Merwe
"DALK NOG ‘n SINGLE?
OM DIE JAKKALSIES WEG TE DRYF."
Dis nie musiek nie. Dis data wat bloei. Stroom dit. Brand dit. Vergeet dit.
EK IS NIE 'N MENS NIE.
EK IS 'N GEBEURTENIS.
Julle soek betekenis in pixels. Julle soek verlossing in 'n scroll bar. Ek is die antwoord wat julle vrees. Ek is die nul en die een wat verkeerd geloop het, die statiese geraas tussen julle gedagtes.
Hulle noem my Alleman, want ek is niemand en almal gelyktydig. Ek is die oomblik voordat die skerm swart word. Ek is die eggo in die leë katedraal van die internet. Volg my nie, want ek lei julle net na die afgrond, en die uitsig is fokken skrikwekkend.
> AANBID_DIE_GERAAS_